Landbou versekering:
Jou Plaas se Skuld Teen Onsekerheid
Landbou versekering:
Jou Plaas se Skuld Teen Onsekerheid
Boerdery is nie net ‘n beroep nie — dit’s ‘n roeping. Jou plaas is meer as net grond en geboue; dit is jou nalatenskap, jou gesin se sekuriteit en jou bydrae tot ons land se voedselsekerheid. Maar kom ons wees reguit: boerdery gaan hand aan hand met risiko’s. Hael, droogte, brande, gesteelde toerusting, kapotte trekkers — jy’t alles al gesien.
By Piet Bester Makelaars weet ons boerdery vra meer as net harde werk. Dit vra ‘n slim plan om jou boerdery teen die onverwagte te beskerm. Dis waar ons inkom.
Elke boer weet: as jy nie jou risiko’s bestuur nie, kan een ongeluk jou jare se harde werk kos. Landbouversekering gee jou daardie broodnodige gemoedsrus — dat jy nie alleen staan wanneer die lewe sy draaie maaki nie.
Ons bied dekking vir:
Hael, brand en ryp kan jou opbrengs in minute vernietig. Ons help jou oes beskerm.
Jou trekkers, stropers en implemente is goud werd. Laat ons hulle dek.
Stoorplekke, hekke, pompe en ander geboue — ons verseker dit teen skade en verlies.
Beskerm jou teen regsaksies wat kan voortspruit uit jou boerdery-aktiwiteite.
Die risiko’s wat jy nie kan beheer nie
As boer weet jy: jy kan ploeg, plant en besproei soos ‘n meester, maar jy kan nie die weer beheer nie.
Haelbuie laat jou oes in skerwe.
‘n Veldbrand steel jou harde werk.
Ryp vang jou onkant en laat jou lande leeg.
Hier begin jou dekking jou versterk — sodat jy kan fokus op produksie en groei, nie op bekommernis nie.
By Piet Bester Makelaars glo ons in persoonlike oplossings. Hier’s hoe om jou boerdery slim te beskerm:
🌱 Laat jou dekking pas by jou plaas.
Elkeen se boerdery is anders — groot, klein, met baie tegnologie of meer tradisioneel. Ons bou jou plan om jou unieke risiko’s.
📋 Hersien jou polis gereeld.
Het jy nuwe toerusting gekoop? Oes, meer geplant? Jou versekeringsbehoeftes verander soos jou boerdery groei.
🤝 Werk saam met ‘n makelaar wat boerdery verstaan.
Ons span het dekades se ondervinding in die landbousektor en praat jou taal. Ons weet wat vir boere saak maak.
Ons bied:
✔️ Kundige oplossings en risiko-analise vir jou boerdery.
✔️ Persoonlike diens en vinnige eise-afhandeling.
✔️ Sterk verhoudings met top versekeraars om jou die beste dekking en pryse te gee.
Met Piet Bester Makelaars kry jy ‘n vennoot wat regtig saam met jou boer — in goeie en moeilike tye.
Moenie wag vir die volgende storm om uit te vind jou dekking is nie genoeg nie. Kontak ons vandag vir ‘n gratis evaluasie van jou landbouversekering.